Jaarboeke

Bestuur van inligtingsentra 813


 
Modulekode INL 813
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Hierdie module behels die studie van 'n inligtingsentrum as 'n besigheidsonderneming. Derhalwe val die fokus op die oorlewing van inligtingsentra in die besigheidsomgewing, nl. die bestuur van verandering, besigheidsprosesse, herorganisasie, strategiese menslikehulpbronbestuur, die impak van tegnologiese innovasie en moderne besigheidspraktyk, met die fokus op inligtingsentra.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences